Oorsee

  • Europa: die grootste voëlgriep van alle tye.

    Europa: die grootste voëlgriep van alle tye.

    Die Europese Voedselveiligheidsowerheid (EFSA) het onlangs 'n verslag uitgereik waarin die situasie van voëlgriep van Maart tot Junie 2022 uiteengesit word. Hoogs patogeniese voëlgriep (HPAI) in 2021 en 2022 is die grootste epidemie tot nog toe in Europa waargeneem, met 'n totaal van 2 398 pluimvee uitbrake in 36 Europese ...
    Lees meer