1. Koksidiose van alle stadiums soos skisogonie en gametogonie stadiums van Eimeria spp, in hoender en kalkoene.
2. Toediening aan diere met verswakte lewer- en/of nierfunksie.
Vir orale toediening:
1. 500ml/500 liter drinkwater (25ppm) vir aaneenlopende medikasie oor 48 uur, of 1500ml/500 liter drinkwater (75ppm) gegee vir 8 uur per dag vir 2 opeenvolgende dae.
2. Dit stem ooreen met 'n dosis van 7mg toltrazuril per kg liggaamsgewig per dag vir 2 opeenvolgende dae.
Dien hoë dosisse toe by lêhenne en braaikuikens, groei-inhibisie en polineuritis kan voorkom.